Funky Tastebuds Deli Featured
Listing Details
Funky Tastebuds Deli is 'n Deli/Coffee shop wat daagliks oop is vanaf 8h tot 4h asook elke 2de saterdag 8h tot 13h00.
Ons bedien illy koffie asook varsgemaakte ontbyt en middagetes gemaak deur die chef Francel Strauss. Daar is elke dag varsgebakte brode (ciabatta) croissants, rolls, en soetgoed. Groot verskeidenheid preserves, gebak, olyf olie, delicatessens van oor die wereld, varsgemaakte pastas, pasta souse, sushi bestandele, curries, plaas eiers koue vleise, kase en vele meer.
Kom geniet 'n heerlike piekniek, sushi en wyn (ons is ten volle gelisensieer). Sien ook ons Facebook page FunkyTastebuds Deli Bo is alle besonderhede, adres Tel nommers ens.
Map
Reviews (0)






