Results 1 - 11 of 11
Funky Tastebuds Deli Featured
0 reviews
Funky Tastebuds Deli is 'n Deli/Coffee shop wat daagliks oop is vanaf 8h tot 4h asook elke 2de saterdag 8h tot 13h00.
Ons bedien illy koffie asook varsgemaakte ontbyt en middagetes gemaak deur die chef Francel Strauss. Daar is elke dag varsgebakte brode (ciabatta) croissants, rolls, en soetgoed. Groot verskeidenheid preserves, gebak, olyf olie, delicatessens van oor die wereld, vars ...
Read More...
Telephone027 432 1796